top of page

2025

S K O O L J A A R
8 Januarie – 10 Desember
​KWARTAAL 1
8 Januarie – 28 Maart
KWARTAAL 2
8 April – 27 Junie
KWARTAAL 3
22 Julie – 3 Oktober
KWARTAAL 4
13 Oktober – 10 Desember

FORMELE ONDERRIG PROGRAM
Stiptelik vanaf 08h00 – 13h00
INFORMELE MIDDAGPROGRAM
15h00 – 17h30
(Middag Peuselhappie / Buite Speel / Huis toe)

VOL DAG
06h45 – 17h30
(Middagete Ingesluit)

HALF DAG
06h45 – 12h30
(Middagete Uitgesluit)

Skoolweek is vanaf Maandag tot Vrydag.

Hartjieland is gedurende die jaar oop en sluit net gedurende Desember/Januarie tydperk.

Hartjieland is gesluit op alle openbare vakansiedae en spesiale skoolvakansiedae.

©2022 by Hartjieland Montessori

bottom of page